• 084 205 7452
  • hello@baroq.co.za

Met trots gemaak in Suid Afrika

Gaan goed af as hy koud is

30% Alc. VolJa, dis hoër as die slaagsyfer

FRIKKIE SE STORIE

Frikkie word spesiaal gemaak om jou gemoed te lawe. Na ‘n lang dag se swoeg en sweet terwyl die Afrika son sak, skink jy hom. Geniet hom langs ‘n knetterende Bosveldvuur of sommer op jou voorstoep. Stadig gly die stroopsoet nektar by jou keel af en jou gemoed is vol. Hel, dis mos nou die goeie lewe. Trots Suid-Afrikaans.Hier geniet ons Brandewyn in ons moedertaal.
Skielik word jy teruggebring na realiteit……Pappa, skink vir Mamma ook ‘n knertsie Frikkie.

LAWE JOU GEMOED

Trap plat daai prop en kom ons slaan ‘n ses. Ref daai Kalahari-Ferrari.
Laai in vir Fooskoos. Poets jou bal en keer vir jou wickets Pappie want vannaand maak die vles moles!!!
braai

Braai

Frikkie gee nie om of jy of die
vleis eerste gaar is nie…
solank die vure brand.

rugby

Rugby

Frikkie “back” die “boys”
en sal daar wees
deur dik en dun!

kamp

Kamp

As jy lyn natmaak maar
die vis wil nie byt nie…
vat maar nog ‘n Frikkie

dans

Partytjie

As die musiek jou “move”
maar hy “move” jou lelik…
Frikkie sal help

HOE TOEVALLIG IS DIT DAT VRYDAG RYM MET BRANDEWYN

Frikkie se Top 10

Of julle saamstem of nie...hierdie is Frikkie se ``favourites``

Praat met ons

Ons hoor graag van jou so bel of skryf gerus.

Gee ons 'n lui

Stuur 'n epos

Bestellings